top of page

Renéw

Soms is weggaan die begin van jouself.

Loop weg enkelsnit - 21 Augustus

Loop weg

Hierdie is 'n emosionele, Afrikaanse poplied oor die oomblik wanneer jy besef dis tyd om iemand agter te laat en jouself te kies. 
Met eerlike lirieke en 'n moderne klank vang die lied die mengsel van seerkry, krag en bevryding vas wat kom wanneer jy uiteindelik sê: "genoeg is genoeg"

67163947-4137-498B-85A4-0FA3686090C0.png

Media Relations

Enige onderhoude, artikels sal hoog op prys gestel word. 

Email: media@renew-music.com

Location: London / International

DSC_6722.jpeg

"Ek skryf musiek wat ek nie kan sê nie"  

bottom of page